HSD DURBIEBOND GHOLFDAG

Wat ‘n heerlike dag. Die weer het saamgespeel, daar is goeie gholf gespeel, pizza geëet, gesels en tee gedrink.

Thank you Durbanville Golf Club for a fun day on a great golf course. Dankie aan Durbell Rugbyklub vir die deel van jul fasiliteite met die prysuitdelingsdinee. Dankie Oud-Durbie Louise Swanepoel (L Swanepoel spyseniering – 0846292995) vir jou heerlike kos en spesiale fooi aan die DURBIEBOND.

Dankie aan die HSD DURBIEBOND se gholfreëlingskomitee, uitmuntend! (T.E.A.M.)

Without positive contributions, sponsors and donations a day like this can never be successfull, thank you all and we look forward to partnering up again soon.