Durbie Dash

Wat ‘n fees van ‘n dag in ons pragtige Koebergse heuwels.
Die HSD DURBIEBOND (www.durbiebond.co.za) het ‘n Durbie Dash (www.durbiedash.co.za) waterpunt beman in samewerking met ons borg
Dankie aan almal wat betrokke was met die dag se reëlings en vir die vroeg opstaan.
Dankie ook aan al die borge van die dag en Ernst Viljoen en jou span professionele organiseerders asook aan al die ywerige fietsryers
vir jul inskrywings en deelname.
Volgende jaar doen ons so voort.